Telesure Group Services

Telesure Group Services Reviews

Reviews 34
4
Contact us
Reviews 34
Filters:
Rating
Language
Sort:
Most recent

Meh

Received a sms rating my credit rating is down 3 p...

Received a sms rating my credit rating is down 3 points. Never even heard of you guys and i for sure definitely didnt sighn up that i know. And i want you to prove to me that I did. I have 820 Thousand followers on Instagram alone. Please get back to me i have emailed you too!

Was dealing with Victoria with regards to the reco...

Was dealing with Victoria with regards to the recovery for the excess from a car accident. Terrible service. They dont respond to my queries its been 2 years since i have received any feedback from them about my claim. Terrible service!

I really want to believe in this company. But I ke...

I really want to believe in this company. But I keep hitting dead ends. I get blocked arounf every corner trying to get help and every time I call I need to explain the situation again and again. I don't know what else to do. I've left messages, sent emails, made phone calls and I can't get through to anyone that can help me. I really don't know what else to do.

Amazing

Wat 'n uiterse swak . . .nee, eerder non-existenc...

Wat 'n uiterse swak . . .nee, eerder non-existence diens!!!! Eerstens wag jy tot 20 minute om deurgeskakel te word na 'n konsultant en as antwoord sny die lyn uit.. Jy bel weer. En weer en weer voor jy gehelp word deur persoon A wat jou deurskakel na persoon B wat belowe om jou terug te skakel. Jy vra vandag nog? Jy wag drie dae. En dan bel jy maar weer . . .So eerstens die inbellyn . . . net genoeg om jou moerig te maak! Maar die DIENS? Watse diens?

Ek was vroeg in September 2015 in 'n kettingbotsing betrokke. Die eerste assessor wou die motor afskryf, want die skade volgens hom was R265 000.00. 'n Tweede assessor word aangestel wat nie saamstem nie. Intussen staan my kar in Sweizer Renecke en ek bly in Secunda! Die LOMP ORGANISASIE het klaarblykbaar ook onderliginge wedywering en organisasie politiek want die konsultant wat die kostes moet dra van die "lowbed"om die kar na Secunda toe te stuur, vertel my die kar sal afgeskryf word want die maatskappy sal net R120 000 vir die paneelklopper betaal en SY gaan NIE die kostes van die "lowbed"dra as die kar afgeskryf word nie. HUH? Is dit my of HAAR probleem? Ek wil net my kar terugkry of my geld. Die volgende assessor is aan die woord: Enige kostes meer as R120 000 sal vir die paneelklopper se sak wees. Ek sit in gatjieponder honderde kilometers van die huis af met 'n nek en skouerbesering plus 'n tand waarvan die wortel afgebreek het. Ek kry 'n geleentheid huistoe.
Oktober kom en gaan, my kar word Secunda toe gestuur en staan in wind en weer by 'n "goedgekeurde paneelklopper". Einde ten laaste maak ek gebruik van die huurkar wat deur my polis gedek word. Ek ry na die paneelklopper. Die paneelklopper vertel my 'n Tinus ou (nog 'n assesor?) het intussen aanbeveel dat hulle eers moet kyk of die enjin nog loop voor hulle parte bestel. Hulle het net R150 000 ontvang!!!!!
Ontvang? Klaar betaal en nou kom hulle nie aan die werk nie!? Ja, want nou is nie alle parte beskikbaar nie en my kar staan "gestrip". Wie betaal vir die gelag . . . en intussen is my premie vanselfsprekend nou hemelhoog en betaal ek vir 'n allesomvattende polis wat veronderstel is om motorhuur in te sluit . . . maar NET vir 'n maand is in my oor geblaf. Die maand is verstreke en volgens die paneelklopper gaan dit nog WEKE duur voor ek my kar terugkry.
Ek bekommer my oor die kwalilteit van die werk wat gedoen moet word. Ek bel en bel en bel weer en weer en nou, vanoggend op 8 November is daar geen gryntjie geduld oor in my hele wese nie. Die assuransie sal vir nog 'n week se motorhuur betaal en daarna???? Wie het 'n donkiekar in Secunda omgewing?

Telesure Group Services

Telesure Group Services

4