C
Charl Gerald Erasmus Review of Medihelp
Eknis al meer as 4 jaar by medihelp.
Eknis al meer as 4 jaar by medihelp.
Agv die COVID-19 het ek my eerste betaling ooit gemis.
Die manier wat ek nou sms ontvang van hulle af is baie onprofesioneel. Ek het hulle reeds betaal, omtrent 2 ure na die transaksie gehop het. Maar steeds druk hulle vir geld.
Hulle moet maar weet dat ek nie my kontrak gaan hernu nie.
Comments: