3 years ago

Lekker gebly in die hotel. Koswas lekker en mense ...

Lekker gebly in die hotel. Koswas lekker en mense is gasvry. Loop afstand van lughawe en train stasie. Jy het geld nodig om kaartjie te koop op stasie.

Comments:

No comments