Haven't used Intiem magazine yet?
Ask Trustburn

Ask Trustburn about Intiem magazine

Based on 13 reviews on Trustburn

Based on reviews on this page. Verify anything important with the company directly.

Anonymous
Reviews 1

As ‘n 35-jarige ongetroude vrou het ek ook my tye gevoel soos Bridget Jones, veral as familie en vriende begin vra wanneer ek gaan trou. Ek probeer gewoonlik die vraag met humor afweer deur te sê ek sal die uitnodiging stuur. Tog bly die onderwerp effens ongemaklik en wek dit soms ‘n binneste angstigheid op. My gedagtes dwaal dan af na vrae soos of mens “te oud” word, of as ek kyk na hoeveel van my kenners reeds geskei is, wonder ek of huwelik nog die moeite werd is. Gelukkig gee Intiem se positiewe artikels my weer gerus. Dit bevestig dat vrees nie ‘n goeie rede is om wel of nie te trou nie. Solank beide partye bereid is om aan die verhouding te werk en open te staan vir goeie raad soos wat Intiem bied, is ‘n suksesvolle huwelik beslis moontlik. Al sien die egskeidingstatistieke nie altyd rooskleurig uit nie, wil ek steeds positief oor huwelik dink. En ek sal ook nie net trou omdat die tyd ryp is of omdat die samelewing dit van my verwag nie. Ek wil vir die regte redes trou. As die tyd reg is, sal ek dapper my eie pad stap met Intiem se maandelikse artikels as my gids.

Questions & Answers

No questions yet — be the first to ask.

News & Press

No news yet. This is where the business shares its own updates and press.

Photos

No photos yet. Photos shared by reviewers will show up here.

Widgets

Boost your business trust by displaying widget on your website — its a simple way to convert your visitors into customers.

Embed code

<script src="https://trustburn.com/widgets/index.js"></script>
<div class="trustburn-widget" data-trustburn-protocol="https:" data-trustburn-domain="trustburn.com" data-trustburn-widget="score" data-company-path="intiem-co-za" data-lang="en"></div>
More widgets

About Intiem magazine

Ons het 'n hart vir huwelike! Kom kuier vir huweliksraad, inspirasie, idees, wenke en artikels.